Elke jaar op 21 Februarie vier die wêreld Internasionale Moedertaaldag – ’n dag wat jou wil herinner aan die kulturele waarde van jou moedertaal.
Compiling a dictionary usually takes many years to complete. The famous Oxford dictionary took 71 years to assemble, and now it's celebrating over 90 years since it was developed. The Kaaps language ...
Johan Rosslee ontvang sy Klop op die Skouer-toekenning van Annamarie Alberts, die ATKV se streeksbestuurder vir Gauteng en Mpumalanga. Foto: Jana Oosthuizen. Die ATKV Kosmosrand-tak het op 5 Februarie ...
Leerlinge met 'n liefde vir toneelspeel sal eersdag weer op die planke wees danksy die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) se gewilde tienertoneel."Ons kan nog nie ...
Sy het dit kleintyd aan moederskant daar in Humansdorp geleer en Afrikaans is die taal waarin sy droom. Inteendeel, daar was nog nie ‘n dag in haar lewe wat sy gedink het sy ...
In 2025 het die familie na Switzerland verhuis waarna Hiemstra op 15 by die Hochschule für Musik (FHNW) aanvaar is. Vandag is ...
Na intensiewe toetse in die Groote Schuur-hospitaal verlede jaar is Karen du Plessis (59) uiteindelik op die aktiewe waglys ...
Inskrywings vir Oppie Tong af/On the Tip of Your Tongue se openbare debatkompetisie vir skole in Suid-Afrika se nege provinsies word gretig ingewag. Dié projek vir Afrikaanse en Engelse skole (gr.
Toe Catherine, Prinses van Wallis, saam met haar man, Prins William, ’n videoboodskap in Wallies (Cymraeg) gedeel het om Sint-Daviddag op 1 Maart te vier, was dit nie net ’n koninklike groet in ’n and ...
At a special event hosted by Radio Nasha in 2024, Anil Kapoor revisited memories from the making of Taal. Recalling the experience, Kapoor said, "The climax monologue was scheduled to be shot the next ...
Springboks captain Siya Kolisi opened up about his struggle with Afrikaans in school via a video posted on Instagram on Thursday 5 February. Springboks captain Siya Kolisi revealed that he, like many ...