‘n Bejaarde inwoner van Van Riebeeckpark is in Israel vereer vir die meer as 200 toere wat hy sedert 1969 na dié land onderneem het. Die afgelope 48 jaar was pastoor Rykie Steyn (78) bevoorreg om nie ...